Please contact us with all your child’s needs.
We will be in touch with you as soon as possible.

Contact
Rozanne Nell
0828299118
rozanne@gtmkinderkinetics.co.za
Location
Durbanville and surrounding areas
Western Cape, 7550
rozanne@gtmkinderkinetics.co.za

Ek is tot vandag toe dankbaar vir Rozanne en hoe baie sy vir my seun gehelp het. Sy het n baie groot verskil in sy lewe gemaak. Hy was elke keer kinderlik opgewonde om te gaan vir sy sessies. Dit was in 2018 toe hy 7jaar oud was en hy praat nogsteeds van die vriendelike tannie wat sulke lekker speletjies met hom gespeel het.
Ek kan Rozanne sterk aanbeveel vir enige ouer wat se kinders sukkel met daaglikse aktiwiteite. Haar vriendelikheid en geduld staan baie uit bo oor die ander terapeute wat ons al by was. Om terapie in die vorm van speletjies te doen was die hoogtepunt van sy week.
Heidi Smith
Ek kan Rozanne en Kinderkinetika oor en oor aanbeel, sy is uitstekend met kinders en het al so baie uitgerig gekry met my seuntjie, hy vorder by die dag en sy is regtig net fantasties!